Nederlands
  nl
English
  en
contact veelgestelde vragen
SMB
 
Ek sal vir jou veg
Hoofdkenmerken
Auteur: Cliffordene Norton
Titel: Ek sal vir jou veg
Uitgever: Pan Macmillan South Africa
ISBN: 9781779990440
ISBN boekversie: 9781779990433
Prijs: € 8,82
Verschijningsdatum: 10-04-2024
Inhoudelijke kenmerken
Categorie: General
Taal: Afrikaans
Imprint: Pan Macmillan South Africa Children's books
Technische kenmerken
Verschijningsvorm: E-book
 

Inhoudsopgave:

Wanneer Cazlee se pa een aand weer sy hande vir haar lig, slaan sy terug. Voor sy haar kom kry, veg sy elke naweek by ’n onwettige vegklub om kos op die tafel te sit en sy dobbelgewoonte te onderhou. Sy droom van ’n matrieksertifikaat en ’n lewe ver weg van haar swakkeling-ma, dronklap-pa en ’n vegkryt waarin min reëls geld. Maar haar skoolwerk ly ál meer onder die laatnaggevegte. Dan sien ’n voormalige martial arts-kampioen Cazlee se talent raak. Hy bied haar ’n beurs aan by die skool waar hy taekwondo afrig en die kampioentrofee in die visier het. Ellamay, sy dogter, droom daarvan om in haar kampioen-pa se voetspore te volg. Dat haar pa uit sy pad gaan om eerder van Cazlee ’n kampioen te maak, lei tot wrywing tussen die twee meisies. Dan gaan die wêreld van onwettige gevegte vir Ellamay ook oop. Dinge loop lelik skeef en Cazlee moet 'n besluit neem wat haar hele toekoms kan beïnvloed.
leveringsvoorwaarden privacy statement copyright disclaimer veelgestelde vragen contact
 
Welkom bij Smartbooks