Nederlands
  nl
English
  en
contact veelgestelde vragen
SMB
 
Recce
Hoofdkenmerken
Auteur: Koos Stadler
Titel: Recce
Uitgever: NB Publishers
ISBN: 9780624069423
ISBN boekversie: 9780624069416
Editie: 1
Prijs: € 18,15
Verschijningsdatum: 28-08-2015
Inhoudelijke kenmerken
Categorie: Historical
Taal: Afrikaans
Imprint: Tafelberg
Technische kenmerken
Verschijningsvorm: E-book
 

Inhoudsopgave:

Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak... Die Recce's het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van hul werk is daar min oor hierdie elite-eenhede van die Suid-Afrikaanse Weermag bekend. Nou vertel een van hulle van die naelbytaksie en dramatiese gebeure wat hy eerstehands in die Grensoorlog beleef het. Koos Stadler het in die vroeë 1980's die legendaries strawwe keuringsproses vir die Spesiale Magte geslaag. Kort daarna word hy deel van Kleinspanne, 'n gespesialiseerde groep wat slegs uit tweemanspanne bestaan het. Stadler en 'n makker word onder meer gestuur om treinspore in Angola te vernietig en op 'n ander keer om vyandelike vegvliegtuie op te blaas... Telkens staar hy die dood in die gesig. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van 'n Recce en hul amper bomenslike fisieke en geestelike uithouvermoëns.
leveringsvoorwaarden privacy statement copyright disclaimer veelgestelde vragen contact
 
Welkom bij Smartbooks