Nederlands
  nl
English
  en
contact veelgestelde vragen
SMB
 
Danda op Oudeur
Hoofdkenmerken
Auteur: Chris Barnard
Titel: Danda op Oudeur
Uitgever: NB Publishers
ISBN: 9780624065227
ISBN boekversie: 9780624065210
Editie: 1
Prijs: € 10.52
Verschijningsdatum: 20-09-2013
Inhoudelijke kenmerken
Categorie: Classics
Taal: Afrikaans
Imprint: Tafelberg
Technische kenmerken
Verschijningsvorm: E-book
 

Inhoudsopgave:

Toe Danda ’n jaar gelede op die vissersdorp Oudeur aangekom het, het hy gedink al sy probleme is opgelos. Want hy was weer by sy pa, ver van sy peetouers wat nie vir hom omgee nie, daar was plek vir sy diere en hy kom kom en gaan soos hy wou. Maar een aand, nadat die onbekende man op die sypaadjie met hom gepraat het, besef Danda hy weet reeds geruime tyd alles is nie pluis nie. Hy gee nie meer sy hart aan die dinge waarvoor hy vroeër so baie omgegee het nie, en sy pa is stil en bedruk.\nToe hy ’n afspraak met die onbekende nakom, raak Danda teen sy sin betrokke by die bedrywighede van die dorp se mees gevreesde bende rampokkers, en ’n afperser wat geduldig wag op die ondergang van die beste man in die wêreld – Danda se eie pa.\n\nIs die wêreld regtig so ’n ingewikkelde plek soos wat sy pa sê, of maak mense dit ingewikkelder as wat dit is?
leveringsvoorwaarden privacy statement copyright disclaimer veelgestelde vragen contact
 
Welkom bij Smartbooks