Sal die bekende Hollywood-hartebreker Matt Delmayer haar van plan laat verander? Matt laat haar egter vanuit die staanspoor goed verstaan: Hy sien nie kans vir ân ernstige verhouding nie. Aanvanklik dink Fransi ook dis ân uitstekende reeling â pret en plesier sonder enige verwagtinge. Die man doen immers allerlei lekker dinge aan haar lyf.